FarmSpace - Agricultural Videos
-
Hoe werk die N12 Veiling op 22 September 2022?
23-08-2022N12 Veiling, 22 September 2022. Rudi verduidelik wat jy kan verwag. Skryf jou toerusting nou in op www.meerkatonline.co.za. #MeetkatOnlineA ...Read more -
King Price Insurance het 'n spesiale aanbod rakende 30 dae staan en transito vir bek-en-klouseer.
21-08-2022Soos julle weet is die 30 dae staan, skuif of vervoer van beeste met bek-en-klouseer nou aan die gang. Luister gerus na Kobus Stapelberg van ...Read more -
Wimpy Russow gesels oor die funsionele ooi by die Jacaranda 2022 veiling
20-08-2022Wimpy Russow gesels oor die funsionele ooi en beantwoord n paar vrae by die Jacaranda 2022 veiling -
Wat word vandag by die Jacarnda Ile de France veiling aangebied?
20-08-2022Kimberly Gietzmann is die kudde bestuurder by Hageland Ile de France Pty Ltd. Ons gesels met haar oor die aanbieding en voorbereiding van di ...Read more -
Jacaranda Ile de France Veiling 2022
20-08-2022Jacaranda Ile de France Veiling 2022 #JacarandaIleDeFranceVeiling2022 #CDPauctioneers #iledefrance #farmspace #onspraatboer -
Een van die duurste ooie verkoop vir R20 000 by die Jacaranda Ile de France Veiling 2022
20-08-2022Phillip en Luan het een van die duurste ooie vir R20 0000 gekoop, kom luister wat se die jongman en sy pa hier by die Jacaranda Ile de Franc ...Read more -
Arrie het die duurste ooi op die Jacaranda Ile de France veiling gekoop, wat is sy plan met die ooi!
20-08-2022Arrie gesels oor die duurste ooi wat hy aangeskaf het by die 2de Jacaranda Il de France Veiling, wat is sy plan met ooi in sy kudde. -
Nuwe SA Rekord van R120 000 vir n Ile de France Ram, ek gesels met Flip en Mark
20-08-2022Nuwe SA Rekord van R120 000 vir n Ile de France Ram, ek gesels met Flip de Bruin en Mark Gietzmann oor die ram, die veiling en die sukses. -
Dié beste trekker en implement veiling van die jaar gebeur môre, 20 Aug, in Vrede om 11 uur.
19-08-2022Dié beste trekker en implement veiling van die jaar! Dit gebeur môre, 20 Augustus in Vrede. Die veiling skop 11am af. Maak seker jy mis di ...Read more -
'n Paar nuwe lotte op VS Groeiersgroep Veiling 2022!
19-08-2022'n Paar nuwe lotte op VS Groeiersgroep Veiling 2022! Live vanaf www.vsgroeiersveilings.co.za. Veiling begin 11uur op 20 Augustus 2022. # ...Read more -
Basiese Ram bespreking met Wimpy Russow tydens die Jacaranda Ile de France Veiling
19-08-2022Basiese Ram bespreking met Wimpy Russow tydens die Jacaranda Ile de France Veiling -
Land Cruiser, Nissans, Fortuna en 'n nuwe Mahindra bakkie op VS Groeiersgreop Veiling 2022
19-08-2022Land Cruiser, Nissans, Fortuna en 'n nuwe Mahindra bakkie op VS Groeiersgroep Veiling 2022! Registreer nou op https://vsgroeiersveilings.co ...Read more