FarmSpace - Agricultural Videos
-
Hoe lyk die Swartland Skou op Moorreesburg?
08-09-2022Hoe lyk die Swartland skou op Moorreesburg? Jano loop bietjie tussen die implemente rond. #swartlandskou #FarmSpace #onspraatboer -
Hoekom gebruik Hein van Thumper Motorcycles Ryax olies?
08-09-2022Hoekom gebruik Hein van Thumper Motorcycles Rymax se olies. Jano gesels met hom op die Swartland Skou in Moorreesburg. #FarmSpace #thumpermo ...Read more -
Wat het Piket Implemente als vir jou op die Swartland Skou?
08-09-2022Wat het Piket Implement als vir jou op die Swartland skou in Moorreesburg. Jano gesel 'n bietjie met Arno De Waal. #Piketimplement #FarmSpac ...Read more -
AFGRI wys hulle konstruksie masjiene op die Swartland skou.
08-09-2022AFGRI wys hulle konstruksie masjiense op die Swartland skou. Jano gesels met Leon van Afgri. #FarmSpace #AFGRI #onspraatboer -
Hein van Thumper Motorcycles verkoop Kymco's. Ons vind uit hoekom.
08-09-2022Hoekom verkoop Hein van Thumper motorcycles Kymco's. Jano geels met hom op die Swartland Skou in Moorreesburg. #FarmSpace #KymcoSA #onspraat ...Read more -
Andre het saam Innes van IDP Agri die Claas Trion 750 stroper gaan toetsbestuur.
07-09-2022Andre het saam Innes van IDP Agri die Claas Trion 750 stroper gaan toetsbestuur om te kyk hoe die stroper loop. IDP Agri is jou Claas, Deut ...Read more -
JSF het 'n Boeredag op 17 Aug 2022 by Bronaar plaas in die Koue Bokkeveld gehou.
07-09-2022Joined Specialised Farming het vanjaar 'n Boeredag op die 17de Augustus 2022 by Bronaar plaas in die Koue Bokkeveld, met die fokus op volhou ...Read more -
Ons kuier by Jumardi Santas en gesels met Juan Freeman oor die Santa Select Sale 2022.
07-09-2022Ons kuier by Jumardi Santa's en gesels met Juan Freeman oor wat hulle plan is, hoe hulle teel en wat die Santa Gertrudis ras so spesiaal maa ...Read more -
Hilux en Cruizers op N12 Veiling 22 Septemeber 2022
06-09-2022Hilux of 'n Cruizer? N12 Veiling het 'n verskeidenheid. https://www.meerkatonline.co.za/ #MeerkatOnline #BrocorAuctions #Ubique #ALSGroep -
Hoe lyk Sensako se tegnologie planne vir die toekoms saam met Syngenta?
06-09-2022Hoe lyk Sensako se tegnologie planne vir die toekoms saam met Syngenta? Sarah van oorsee verduidelik vir ons meer. https://sensako.co.za/ ...Read more -
Ons gesels met Petrie van Rhino Skaar oor die markomstandighede net so voor planttyd.
05-09-2022Hoe kan Rhino Skaar jou met planttyd bystaan? Ons gesels met Petrie oor die markomstandighede, veral rakende diesel en staal wat op is, net ...Read more -
Lodie van Reenen van Nova Barletta Dormers by die Dormer Nationale Veiling 2022
03-09-2022Lodie van Reenen van Nova Barletta Dormers gesels met ons hier kort voor die veiling. #DormerNationalAuction #KingPriceAgri #farmspace #ons ...Read more