FarmSpace - Agricultural Videos
-
Eduard Prinsloo van Heuningkrans Dormers by die Dormer Nationale Veiling 2022
03-09-2022Eduard Prinsloo van Heuningkrans Dormers gesels met ons oor die 2022 Dormer Nasionale. #DormerNasionalAuction #kingpriceagri #farmspace #on ...Read more -
Ian Grobbelaar ons afslaer vir die Dormer Nationale Veiling 2022
03-09-2022Ian Grobbelaar ons afslaer vir die Dormer Nasionale veiling, gee sy opinie oor die aanbieding. #DormerNationaleVeiling #kingpriceagri #farm ...Read more -
Dormer Nasionale Veiling 2022 regstreeks vanaf Bloemfontein
03-09-2022Dormer Nasionale Veiling 2022 regstreeks vanaf Bloemfontein #DormerNasionalAuction #kingpriceagri #farmspace #onspraatboer -
Lot 34, Dormer ooi verkoop vir R80 000 by die Dormer National Auction at BeHuman
03-09-2022Lot 34, Dormer ooi verkoop vir R80 000 by die Dormer National Auction at BeHuman, 'n nuwe nasionale Dormer rekord. Baie geluk Remkuil Dormer ...Read more -
Lot 134 verkoop vir R260 000 by die Dormer National Auction at BeHuman
03-09-2022Lot 134 verkoop vir R260 000 by die Dormer National Auction at BeHuman Baie geluk Nova Barletta Boerdery met julle puik aanbieding. Dormer S ...Read more -
Die "Barkey-Oos seuns" en Lodie gesels oor die duurste ram van die dag
03-09-2022'n Groep vriende en familie het saam hande gevat en bele in die duurste ram van die Dormer Nasionale veiling belê. Ek gesels met Lodie en d ...Read more -
Nuwe Nasionale rekord vir die dormers, ek gesels met koper en verkoper.
03-09-2022Johannes van Remkuil Dormers spog met die jaar se duurste ooi en die nuwe nasionale rekord. Ek gesels met Johannes oor die ooi en met Marius ...Read more -
IDP Agri - Jou Claas, Deutz en Stara agent in Lichtenburg. Innes vertel ons hoe hy jou kan help...
02-09-2022Innes du Preez van IDP Agri is jou Claas, Deutz en Stara agent in Lichtenburg. Innes vertel ons hoe hy jou kan help, watter dienste hulle le ...Read more -
Liche van King Price vertel ons hoekom dit vir hulle belangrik is om by landbou betrokke te wees.
02-09-2022King Price Insurance is baie betrokke by landbou. Ons praat 'n bietjie met Liche en vind uit waarom dit vir hulle belangrik is. #KingPriceI ...Read more -
Maxiflex Dams - Kyk gerus hoe hulle skoon water vir jou plaas verseker!
31-08-2022Ons gesels met Ben Gersbach van Benlin Poultry oor hoekom hy Maxiflex Dams gekies om skoon drinkwater vir sy hoenders to verseker het. Kyk ...Read more -
Ons gesels met Lana Prinsloo van die Schalk Burger Meatmasters oor die Meatmaster Flagship veiling
31-08-2022Ons gesels met Lana Prinsloo van die Schalk Burger Meatmaster stoet oor die opkomende Meatmaster Flagship veiling, waarom sy met die ras boe ...Read more -
Hotspot Cattle Droughtmaster en Boran Veiling 2022 - Gert Barnard
31-08-2022Hotspot Cattle Droughtmaster en Boran Veiling vind môre plaas. Ons gesels met Gert Barnard oor wat hy dink. Onthou alle diere word vir 30 d ...Read more