FarmSpace - Agricultural Videos
-
Wen 'n Automower van Husqvarna!
14-09-2022Hallo almal, as deel van die nuwe televisieveldtog gee Husqvarna die Automower 430x ter waarde van R45 000.00 weg. Al wat jy hoef te doen om ...Read more -
Nampo Kaap 2022 - Hier gaan ons!!
14-09-2022Live vanaf NAMPO Kaap / Cape 2022. Download die Farmspace app nou om niks te mis nie! https://play.google.com/store/apps/details?id=com.far ...Read more -
Adele en Riaan van Red Barrel Santas gesels oor die SANTA SELECT SALE 2022
13-09-2022Adele en Riaan van Red Barrel Santas gesels oor die SANTA SELECT SALE wat vandag om 11:00 plaasvind. Registreer op Meerkat om aanlyn te bie. ...Read more -
Santa select veiling vandag om 11:00
13-09-2022Santa select veiling vandag om 11:00. Ons gesels met Willie 'n ou bekende in die bedryf oor wat hy saam gebring het. #FarmSpace #santaselect ...Read more -
Franco Koch van Kochbo Santas gesels met ons oor sy trop beeste by die SANTA SELECT SALE 2022
13-09-2022Franco Koch van Kochbo Santas gesels met ons oor sy trop beeste wat SANTA SELECT SALE 2022 toe gekom het. #SantaSelectSale2022 #FarmSpace #O ...Read more -
Juan Freeman van Jumardi Santa's gesels met ons voor die SANTA SELECT SALE 2022
13-09-2022Juan Freeman van Jumardi Santa's gesels met ons voor die SANTA SELECT SALE 2022 wat môre hier op Vryburg plaasvind. Dit is nog nie te laat ...Read more -
Piet van Breede Santa's bring sy diere al die pad van Worcester.
13-09-2022Piet van Breede Santa's bring sy diere al die pad van Woester na die die SANTA SELECT SALE Veiling in Vryburg. Kom luister waarom hy deel is ...Read more -
IDP Agri - Die Claas, Deutz en Stara agent in Lichtenburg bied uitstekende diens vir hulle kliënte.
13-09-2022Vir besonderse goeie diens kontak IDP Agri, hulle is die Claas, Deutz en Stara agentskap in Lichtenburg omgewing. Ons hoor 'n bietjie watter ...Read more -
Theo de Jager van SAAI vertel ons hoekom hulle die grondeis.org initiatief geloods het.
13-09-2022Saai het baie tyd en moeite in grondeis.org ingesit. Theo de Jager vertel ons hoekom. https://my.saai.org/search/land-claims?lang=af #Saai ...Read more -
Jakaranda Ile de France Veiling 2022
13-09-2022Die 2de Jakaranda Ile de France veiling was 'n reuse sukses. Sien jou weer volgende jaar daar! https://iledefranceauctions.co.za/ #Jakara ...Read more -
Niemen Shorthorn Stoetveiling - 15 Oktober 2022
12-09-2022Is daar nog 'n plek vir die Shorthorn? Op 15 Oktober 2022 vind Niemen Shorthorn Stoetveiling plaas naby Magaliesburg. Neil Dry vertel ons wa ...Read more -
Die Krip Landboufees vind 23-25 September 2022 plaas, net hier buite Magaliesburg.
09-09-2022Al gewonder hoe jy jou boerdery kan laat vorentoe gaan? Al hierdie onderwerpe gaan by Die Krip Landboufees, wat 23-25 September 2022 plaasvi ...Read more