FarmSpace - Agricultural Videos
-
Baie dankie aan elkeen wat KragDag 2022 bygewoon het.
26-08-2022Baie dankie aan elkeen wat KragDag 2022 bygewoon het, sien jou volgende jaar! #KragDagEkspo2022 #DoenJouEieDing #FarmSpace #OnsPraatBoer -
Kan Husqvarna se automower op ander plekke as net in jou tuin werk?
26-08-2022Ons kuier by Willie Jones van Jones Masjiene en kyk hoe die Husqvarna automower in verskillende omgewings kan werk - van jou tuin tot groot ...Read more -
De Hoek Africa Droughtmaster Production Sale 2022
26-08-2022De Hoek AFRICA DROUGHTMASTER’S Anual Production Sale 2022 regstreeks vanaf Indwe in die Ooskaap. #DroughtmasterSA #FarmSpace #OnsPraatBoer -
De Hoek Africa Droughtmaster Annual Production Sale - Mike
26-08-2022Ons gesels met Mike van De Hoek Africa Droughtmasters oor die ras, die pad wat hy gestap het en die sukses wat hy met die ras in die Indwe g ...Read more -
Koster Studiegroep Stroopdag 2022.
25-08-20221133 ton, 12 stropers. Koster Studiegroep het hierdie jaar vinnig skoonskip van hulle lande gemaak. #CaseIH #KingPriceInsurance #IPMakelaar ...Read more -
PayAsYouFarm van King Price Insurance. Hoe werk dit?
24-08-2022Wil jy spaar terwyl jou stroper in die stoor staan? Kobus verduidelik hoe PayAsYouFarm van King Price Insurance werk. https://bit.ly/3dTjDt6 ...Read more -
26ste Durow Sussex en Droughtmaster Produksieveiling
24-08-2022Johan Scholtz nationale bestuurder van OVK se lewendehawe gesels met ons voor die 26ste Durow Sussex & Droughtmasters Produksieveiling. #Dur ...Read more -
Ons kyk na 'n dreineringstelsel saam met Agri Drainage. Wat is die basics?
24-08-2022Ons kyk hoe Agri Drainage dreinering doen. Baie presies en meer koste effektief as die tradisionele stelsels. Jaro verduidelik wat hulle ...Read more -
Theo van Zyl gesels met ons oor die Durow Sussex & Droughtmasters veiling se kwaliteit.
24-08-2022Theo van Zyl vertel ons meer oor die kwaliteit bulle wat op die Durow Sussex & Droughtmasters veiling beskikbaar was, hoekom hy hier koop en ...Read more -
Wat 'n suksesvolle 26ste Durow Sussex & Droughtmaster Veiling
24-08-2022Ons gesels met Carl Durow van Durow Sussex en Droughtmasters na afloop van 'n suksesvolle veiling. #DurowSussexAndDroughtmasters #Production ...Read more -
Amptelike 26ste Durow Sussex en Droughtmaster veiling 2022
24-08-2022Durow Sussex en Droughtmasters Veiling regstreeks vanaf Clocolan. #AfricaDroughtmasters #FarmSpace #OnsPraatBoer -
Case Magnum 310 (2022) op VS Groeiersgroep Veiling 2022.
23-08-2022Case Magnum 310 (2022) op VS Groeiersgroep Veiling 2022! Die VS Groeiersgroep Veiling 2022 is oop tot die 26 Augustus , 12pm. Jy het nogst ...Read more