King Price Insurance het 'n spesiale aanbod rakende 30 dae staan en transito vir bek-en-klouseer.
Soos julle weet is die 30 dae staan, skuif of vervoer van beeste met bek-en-klouseer nou aan die gang.
Luister gerus na Kobus Stapelberg van King Price Insurance oor die spesiale aanbod wat hulle het om te verseker dat veilings voortgaan sodat ons bedryf nie verder seerkry nie.
#KingPriceInsurance #FarmSpace #OnsPraatBoer
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595