×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

LIVE van die Balfour Hooidag 2020
25-02-2020
Ja! Ons is live vanaf die Balfour Hooidag 2020. Onthou ook dat die Baler Challenge binnekort ook plaasvind!

Claas SA en Budissa Kuilvoersakke by Balfour Hooidag 2020
25-02-2020
Kyk hoe werk die Budissa Kuilvoersakke #Claas #BalfourHooidag2020

LIVE van die Baler Challenge 2020
25-02-2020
Ons is besig om gereed te maak vir die langverwagte Baler Challenge 2020 #Boeredag #BalerChallenge2020

Skaapskeer op ALFA Expo 2017 deur BKB.
24-02-2020
As mens dit elke dag sien is dit seker nie meer snaaks nie, maar dit bly tog 'n belewenis hoe goed hierdie skeerders hul storie ken. - ALFA ...Read more

Mertech op ALFA Expo 2017
24-02-2020
Mertech is 'n maatskappy wat hernude kabel en draad produkte verskaf. Die telekommunikasie kabel wat onder die see lê hernu tel hulle op, h ...Read more

CRV XSeed - ALFA Expo 2017
24-02-2020
Bul semen. CRV XSeed voeg waarde toe deur goeie kwaliteit bul semen deur ons land te versprei en hulle doen ook kunsmatige inseminasie. Hier ...Read more