×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Balfour Hooidag 2020 - John Deere F441M Baler
25-02-2020
Afgri Equipment demonstreer die John Deere F441M Baler op Balfour Hooidag 2020! #BalfourHooiDag2020

Waatlemoene op Groblersdal
25-02-2020
Kyk bietjie na die Waatlemoene wat die manne hier op Groblersdal produseer. - Loskop ICT#LoskopICT #Rankgewaase #Waatlemoene

Die NUWE Krone Vari Pack 190 hier op die Balfour Hooidag 2020
25-02-2020
Ons bied u die nuwe Krone Vari Pack 190 Baler aan u. #Krone #Baler #BalfourHooidag2020;

Baler Challenge 2020 - Krone Comprima V180
25-02-2020
Carel Steyn van Rovic Leers is weer hier die meester. Hy neem ons deur die Krone Comprima V180 Baler wat hulle vir die Baler Challenge 2020 ...Read more

Pioneer op Nampo Oesdag 2018 - Plantpopulasies
25-02-2020
Wat is die effek van verskillende plantpopulasies en genetika op kopgewig?#Nampo2018 #DuPont #Pioneer #Plantpopulasies #DuPontPioneerSA