×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Wagyu Beeste - ALFA Expo 2017
24-02-2020
Blykbaar het hierdie beeste die lekkerste vleis op aarde. - ALFA Expo 2017#ALFAExpo2017 #WagyuBeeste

Wat is hier alles by ALFA Expo 2017?
24-02-2020
Melkskape?! Huh?! Het jy al ooit van so iets gehoor? Nori;0823775698#ALFAExpo2017 #Melkskape #Kaas

Animate by ALFA Expo 2017
24-02-2020
Eerste geregistreerde beta-agonis op Skape.Verhoog gemiddelde daaglikse toename, voeromset en uitlslag persentasie in Skape en Beeste. Anima ...Read more

Alltech en Keenan by ALFA Expo 2017
24-02-2020
Hierdie mense specialiseer daarin om die beste voer vir jou diere te gee. Nie net met hul voermengers nie, maar ook met hul reeks van voere. ...Read more

Kuilvoer van gewone parkie gras. - ALFA Expo 2017
24-02-2020
As jy dalk 'n groot grasperk het en jy weet nie wat om te doen met die gras wat afgesny is nie, hier is vir jou 'n oplossing. Druk die gras ...Read more

Sernick Group Karkas Kompetisie - ALFA Expo 2017
24-02-2020
Philip van Sernick Group vertel ons meer van wie hulle is en wat hulle doen en dan verduidelik hy ons hoe presies werk 'n karkas kompetisie. ...Read more