×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Pinzgauer beeste by ALFA Expo 2017
24-02-2020
Omtrent 'n pragtige stuk dier hierdie!! Mooi gebou ook!! - ALFA Expo 2017#ALFAExpo2017 #Pinzgauer

Cape Gate by ALFA Expo 2017
24-02-2020
Hierdie manne weet waarvan hulle praat as dit kom by draad. - ALFA Expo 2017#ALFAExpo2017 #CapeGate #Draad

Suiwel op ALFA Expo 2017
24-02-2020
Hierdie is ongelooflike mooi diere! Holstein is die beste melkbeeste waanneer jy 'n melkery wil begin.#ALFAExpo2017 #Holstein #Melkbeeste

Charolais op ALFA Expo 2017
24-02-2020
Freddie Wasserval is 'n man wat 100% glo in die Charolais beesras. Hy vertel ons hoekom hierdie bees ras die beste is om mee te boer. - ALFA ...Read more

Afrika Implemente op ALFA Expo 2017
24-02-2020
Afrika Implemente vervaardig implemente uitsluitlik vir die opkomende boer, die klein boer en die plot boer. Hulle het 'n hele reeks impleme ...Read more

Biotech Veterinary Products - ALFA Expo 2017
24-02-2020
Eerste keer dat ek van hulle hoor. Wat doen hulle presies? Baie koste effektief! 0791571488#ALFAExpo2017 #BiotechVeterinaryProducts #DiereGe ...Read more