×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Horsch - Nampo Oesdag 2017
25-02-2020
Daar is 'n paar baie groot implemente hier by Horsch op Nampo Oesdag 2017. Kom kyk hoe interessant;hierdie implemente kan wees. #Horsch #Nam ...Read more

Myburg Toerusting - 6 tol hark - Nampo Oesdag 2018
25-02-2020
Hoekom gaan bou Jannie Myburgh van Myburgh Toerusting nou juis 'n 6 tol hark op 'n driepunt?#Nampo2018 #MyburghToerusting #6TolHark

Wat het Bednar hier by Nampo Oesdag 2018
25-02-2020
Die grootste wondertiller (saadbed) in die wereld...dink ek.#Nampo2018 #BednarSA #WonderTiller

Baler Challenge 2020 - Krone Vari Pack 190
25-02-2020
Carel Steyn van Rovic Leers neem ons deur die Krone Vari Pack 190 Variable Chamber Baler wat hulle deelgeneem het aan die Baler Challenge 20 ...Read more

Hennie du Toit (Obaro) bespreek die voordele, doel en inleidend die teorie agter drukbeweiding
25-02-2020
Hennie du Toit (Obaro) bespreek die voordele, doel en inleidend die teorie agter drukbeweiding by die Voermol Feeds SA Drukbeweiding-dag. #F ...Read more

Is jou ou Skokmasjien gaar?- Nampo Oesdag 2018
25-02-2020
Is jou skokmasjien gaar? Gooi dit in die Gallagher Animal Management South Africa boks en kry afslag op 'n nuwe een!#Nampo2018 #GallagherAni ...Read more