×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Nuwe Case IH planter - Nampo Oesdag 2018
25-02-2020
Case IH het hul nuwe planter hier by Nampo Oesdag 2018.;24ry 76cm. Dink hy sal wegvat. Wat dink julle?#Nampo2018 #CaseIH #Planter

Balfour Hooidag 2020 - Claas SA en Hurwitz in aksie
25-02-2020
Claas en Hurwitz kan hier in aksie gesien word op die Balfour Hooidag 2020. As u vrae het oor kuilvoer of iets wil weet, voel vry om met hie ...Read more

Baler Challenge 2020 - Claas Rolant 520RF
25-02-2020
Ons vind meer uitoor die nuwe Claas Rolant 520RF Baler wat Claas in die 2020 Baler Challenge aangegaan het. Chris vertel one meer. #Boeredag ...Read more

Balfour Hooidag 2020 - Claas
25-02-2020
Claas demonstreer hul trekkers en hooi-toerusting op Balfour Hooidag 2020 #BalfourHooidag2020

Claas SA het hul Scorpion Telehandler na die Balfour Hooidag 2020 gebring
25-02-2020
Dit is die Scorpion 741 Claas Telehandler. Wat dink jy?

Claas Arion Reeks - Nampo Oesdag 2018
25-02-2020
n Lekker medium trekker! Uitstekende finansierings pakkette!#Nampo2018 #ClaasSA #Arion