×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Ons is gereed vir u hier by die Baler Challenge 2020!
25-02-2020
Kom kyk waaroor die Baler Challenge 2020 gaan #Boeredag #BalerChallenge2020

Klein Naartjiebome en die plant van Citrus - Loskop ICT
25-02-2020
Ons kyk 'n bietjie hoe citrus geplant word en na 'n jong gevestigde boord. Hier gebruik hulle net 'n pil as voeding vir die eerste ruk hier ...Read more

Baler Challenge 2020 - Maschio Trotter 125
25-02-2020
Jan van Southtrade vertel my meer oor die Maschio Trotter 125 Baler wat hulle na die Baler Challenge gebring het. #Maschio #Boeredag #BalerC ...Read more

Baler Challenge 2020 - Skaal en Weeg van die Bale
25-02-2020
Jaco Burger verduidelik hoe die skaal en die weeg van die bale werk. Dan vertel Belinda my van hul betrokkenheid by die boere #BalerChalleng ...Read more

Pieter Rheeder van Bultfontein. Hoe lyk die situasie daar?
25-02-2020
Bricks praat me Pieter Rheeder oor hoe dinge regtig in die Bultfontein omgewing lyk. Ons vra hom oom wat die sonneblomsaad vir die distrik e ...Read more

Crux Dohnes Merinos se skape genetika en teeldoelwitte
25-02-2020
Lourens van Crux Dohnes Merinos praat met Farmboek oor hulle genetika en teeldoelwitte.