Mertech op ALFA Expo 2017
Mertech is 'n maatskappy wat hernude kabel en draad produkte verskaf. Die telekommunikasie kabel wat onder die see lê hernu tel hulle op, haal dit meganies uitmekaar uit en verkoop weer die kabel aan klinete wat bees krale wil bou. Dit is maar net een van vele goed wat hulle doen.#ALFAExpo2017 #Mertech

×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595