FarmSpace - Agricultural Videos
-
Alpler Slasher op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.
16-02-2023Jupidex Alpler Slashers op Farmspace Market. Daar is die 1.5m en die 1.8m beskikbaar. Die reserwe prys op die 1.5m is R30.3k + btw en die re ...Read more -
Vicon Snymasjiene - EXTRA 532 en die Extra 540 op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.
16-02-2023Vicon Snymasjiene deur Jupidex op Farmspace Market. Die 532 se reserwe prys is R276k + btw en die 540 se reserwe prys is R322k + btw. Hierdi ...Read more -
Alpler GSR 20 Kalk Strooier op FarmSpace Market. Poof! Daar het jy dit.
16-02-2023Nuwe Alpler GSR 20 Kalk Strooier deur Jupidex op Farmspace Market. Reserwe R796 000 +VAT. Moenie hierdie bargain mis nie. www.farmspacemarke ...Read more -
Case Maxxum 110 DT ROPS op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.
16-02-2023Farmspace Market het 'n mooi winskopie! Hierdie trekker het nét 9.5 ure op die klok en het nog nooit gewerk nie. Die reserwe prys vir hierd ...Read more -
Staalmeester enkel ry kuilvoer kerwer op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.
16-02-2023Farmspace Market het 'n JF 92 Z10 Kuilvoer kerwer van Staalmeester, 'n yster in sy klas. Hierdie masjien loop al by 'n hele paar kliente en ...Read more -
'n Beitelploeg, ploeë en 'n dis op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.
16-02-2023Implemente op Farmspace Market. Die beitelploeg is gerestoreer. Die implement lyk nog goed en is in 'n goeie werkende toestand. Die reserwe ...Read more -
Mpumalanga Lewendehawe & Afslaers Landbou Veiling, 22 Feb!
16-02-2023Die Mpumalanga Lewendehawe & Afslaers Landbou Veiling skop volgende week, 22 Februarie 2023, om 11:00 af. Moet nie uitmis op 'n wye verskeid ...Read more -
Kyk 'n bietjie wat aangaan by Agri Gholf Clocolan.
15-02-2023Virtueel: bit.ly/3HrvidK Kyk 'n bietjie wat aangaan by Agri Gholf Clocolan! Jano Taljaard van De Bos Garage gee bietjie sy mening oor elke p ...Read more -
JBH se 9de produksie veiling vind plaas die 23ste Februarie, Rocco vertel ons meer...
15-02-2023Rocco gesels met Tinus oor die diere, bulle wat gebruik is en die gasverkopers wat die jaar saam verkoop. Moenie die aanteelveiling misloo ...Read more -
Bogballe 4.5 ton Presisie Kunsmisstrooier. Niel verduidelik sy ervaring.
15-02-2023Bogballe 4.5 ton Presisie Kunsmisstrooier op 'n 3-punt. Niel verduidelik hoekom hy Bogballe in sy pakkie ingesluit het. www.valtrac.co.za # ...Read more -
Die pragtige MB 20 577 is lyn geteël 2459 en word aangebied by die Jabea veiling 18 Februarie
15-02-2023Die pragtige MB 20 577 is lyn geteël 2459 en word aangebied by die Jabea veiling 18 Februarie. Vroulik, vol in die binne en buite dye. Aa ...Read more -
Kort jou trekker parte? NW Trekkeronderdele kan jou help.
15-02-2023NoordWes Trekkeronderdele het onlangs hul jaarlikse boeredag gehad. Andre gesels met Munro oor wat hulle als vir jou bied, van Landini en Mc ...Read more