'n Beitelploeg, ploeë en 'n dis op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.

2023-02-16 01:41 PM
Share this post on:
Implemente op Farmspace Market. Die beitelploeg is gerestoreer. Die implement lyk nog goed en is in 'n goeie werkende toestand. Die reserwe prys op hom is R10.3k + btw. Die John Deere ploeg is ook gerestoreer, maar alles op hom lyk nog goed. Sy reserwe prys is R15.5k + btw. Die Massey Ferguson ploeg is ook gerestoreer. Die implement is nog in 'n goeie toestand. Reserwe prys op hom is R15.5k + btw. Die Vetsak dis se verf is bietjie verblyk, maar hierdie implement kan jy nou mee gaan werk. Reserwe prys op die dis is R35k + btw. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #MasseyFerguson #JohnDeere #Vetsak #Farmspace #onspraatboer
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595