Vicon Snymasjiene - EXTRA 532 en die Extra 540 op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.
Vicon Snymasjiene deur Jupidex op Farmspace Market. Die 532 se reserwe prys is R276k + btw en die 540 se reserwe prys is R322k + btw. Hierdie snymasjiene is nog nat nuut en het nog glad nie die smaak van lusern geproe nie.
www.farmspacemarket.co.za
***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply
#FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Jupidex #Vicon #FarmSpace #OnsPraatBoer
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595