Staalmeester enkel ry kuilvoer kerwer op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.

2023-02-16 01:43 PM
Share this post on:
Farmspace Market het 'n JF 92 Z10 Kuilvoer kerwer van Staalmeester, 'n yster in sy klas. Hierdie masjien loop al by 'n hele paar kliente en hulle is baie tevrede. Hierdie kerwer is nuut, het nog nooit gewerk nie en sy reserwe prys is R139k + btw. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Staalmeester #Farmspace #OnsPraatBoer
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595