×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Hoe werk die N12 Veiling op 22 September 2022?
23-08-2022
N12 Veiling, 22 September 2022. Rudi verduidelik wat jy kan verwag. Skryf jou toerusting nou in op www.meerkatonline.co.za.
#MeetkatOnlineA ...Read more

King Price Insurance het 'n spesiale aanbod rakende 30 dae staan en transito vir bek-en-klouseer.
21-08-2022
Soos julle weet is die 30 dae staan, skuif of vervoer van beeste met bek-en-klouseer nou aan die gang.
Luister gerus na Kobus Stapelberg van ...Read more

Wimpy Russow gesels oor die funsionele ooi by die Jacaranda 2022 veiling
20-08-2022
Wimpy Russow gesels oor die funsionele ooi en beantwoord n paar vrae by die Jacaranda 2022 veiling

Wat word vandag by die Jacarnda Ile de France veiling aangebied?
20-08-2022
Kimberly Gietzmann is die kudde bestuurder by Hageland Ile de France Pty Ltd. Ons gesels met haar oor die aanbieding en voorbereiding van di ...Read more

Jacaranda Ile de France Veiling 2022
20-08-2022
Jacaranda Ile de France Veiling 2022
#JacarandaIleDeFranceVeiling2022 #CDPauctioneers #iledefrance #farmspace #onspraatboer

Een van die duurste ooie verkoop vir R20 000 by die Jacaranda Ile de France Veiling 2022
20-08-2022
Phillip en Luan het een van die duurste ooie vir R20 0000 gekoop, kom luister wat se die jongman en sy pa hier by die Jacaranda Ile de Franc ...Read more