×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Baie dankie aan elkeen wat KragDag 2022 bygewoon het.
26-08-2022
Baie dankie aan elkeen wat KragDag 2022 bygewoon het, sien jou volgende jaar!
#KragDagEkspo2022 #DoenJouEieDing #FarmSpace #OnsPraatBoer

Kan Husqvarna se automower op ander plekke as net in jou tuin werk?
26-08-2022
Ons kuier by Willie Jones van Jones Masjiene en kyk hoe die Husqvarna automower in verskillende omgewings kan werk - van jou tuin tot groot ...Read more

De Hoek Africa Droughtmaster Production Sale 2022
26-08-2022
De Hoek AFRICA DROUGHTMASTER’S Anual Production Sale 2022 regstreeks vanaf Indwe in die Ooskaap.
#DroughtmasterSA #FarmSpace #OnsPraatBoer

De Hoek Africa Droughtmaster Annual Production Sale - Mike
26-08-2022
Ons gesels met Mike van De Hoek Africa Droughtmasters oor die ras, die pad wat hy gestap het en die sukses wat hy met die ras in die Indwe g ...Read more

Koster Studiegroep Stroopdag 2022.
25-08-2022
1133 ton, 12 stropers. Koster Studiegroep het hierdie jaar vinnig skoonskip van hulle lande gemaak.
#CaseIH #KingPriceInsurance #IPMakelaar ...Read more

PayAsYouFarm van King Price Insurance. Hoe werk dit?
24-08-2022
Wil jy spaar terwyl jou stroper in die stoor staan? Kobus verduidelik hoe PayAsYouFarm van King Price Insurance werk. https://bit.ly/3dTjDt6 ...Read more