×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Nuwe Nasionale rekord vir die dormers, ek gesels met koper en verkoper.
03-09-2022
Johannes van Remkuil Dormers spog met die jaar se duurste ooi en die nuwe nasionale rekord. Ek gesels met Johannes oor die ooi en met Marius ...Read more

IDP Agri - Jou Claas, Deutz en Stara agent in Lichtenburg. Innes vertel ons hoe hy jou kan help...
02-09-2022
Innes du Preez van IDP Agri is jou Claas, Deutz en Stara agent in Lichtenburg. Innes vertel ons hoe hy jou kan help, watter dienste hulle le ...Read more

Liche van King Price vertel ons hoekom dit vir hulle belangrik is om by landbou betrokke te wees.
02-09-2022
King Price Insurance is baie betrokke by landbou. Ons praat 'n bietjie met Liche en vind uit waarom dit vir hulle belangrik is.
#KingPriceI ...Read more

Maxiflex Dams - Kyk gerus hoe hulle skoon water vir jou plaas verseker!
31-08-2022
Ons gesels met Ben Gersbach van Benlin Poultry oor hoekom hy Maxiflex Dams gekies om skoon drinkwater vir sy hoenders to verseker het.
Kyk ...Read more

Ons gesels met Lana Prinsloo van die Schalk Burger Meatmasters oor die Meatmaster Flagship veiling
31-08-2022
Ons gesels met Lana Prinsloo van die Schalk Burger Meatmaster stoet oor die opkomende Meatmaster Flagship veiling, waarom sy met die ras boe ...Read more

Hotspot Cattle Droughtmaster en Boran Veiling 2022 - Gert Barnard
31-08-2022
Hotspot Cattle Droughtmaster en Boran Veiling vind môre plaas. Ons gesels met Gert Barnard oor wat hy dink. Onthou alle diere word vir 30 d ...Read more