×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

JSF het 'n Boeredag op 17 Aug 2022 by Bronaar plaas in die Koue Bokkeveld gehou.
07-09-2022
Joined Specialised Farming het vanjaar 'n Boeredag op die 17de Augustus 2022 by Bronaar plaas in die Koue Bokkeveld, met die fokus op volhou ...Read more

Ons kuier by Jumardi Santas en gesels met Juan Freeman oor die Santa Select Sale 2022.
07-09-2022
Ons kuier by Jumardi Santa's en gesels met Juan Freeman oor wat hulle plan is, hoe hulle teel en wat die Santa Gertrudis ras so spesiaal maa ...Read more

Hilux en Cruizers op N12 Veiling 22 Septemeber 2022
06-09-2022
Hilux of 'n Cruizer? N12 Veiling het 'n verskeidenheid. https://www.meerkatonline.co.za/ #MeerkatOnline #BrocorAuctions #Ubique #ALSGroep

Hoe lyk Sensako se tegnologie planne vir die toekoms saam met Syngenta?
06-09-2022
Hoe lyk Sensako se tegnologie planne vir die toekoms saam met Syngenta?
Sarah van oorsee verduidelik vir ons meer.
https://sensako.co.za/ ...Read more

Ons gesels met Petrie van Rhino Skaar oor die markomstandighede net so voor planttyd.
05-09-2022
Hoe kan Rhino Skaar jou met planttyd bystaan?
Ons gesels met Petrie oor die markomstandighede, veral rakende diesel en staal wat op is, net ...Read more

Lodie van Reenen van Nova Barletta Dormers by die Dormer Nationale Veiling 2022
03-09-2022
Lodie van Reenen van Nova Barletta Dormers gesels met ons hier kort voor die veiling.
#DormerNationalAuction #KingPriceAgri #farmspace #ons ...Read more