×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Arrie het die duurste ooi op die Jacaranda Ile de France veiling gekoop, wat is sy plan met die ooi!
20-08-2022
Arrie gesels oor die duurste ooi wat hy aangeskaf het by die 2de Jacaranda Il de France Veiling, wat is sy plan met ooi in sy kudde.

Nuwe SA Rekord van R120 000 vir n Ile de France Ram, ek gesels met Flip en Mark
20-08-2022
Nuwe SA Rekord van R120 000 vir n Ile de France Ram, ek gesels met Flip de Bruin en Mark Gietzmann oor die ram, die veiling en die sukses.

Dié beste trekker en implement veiling van die jaar gebeur môre, 20 Aug, in Vrede om 11 uur.
19-08-2022
Dié beste trekker en implement veiling van die jaar! Dit gebeur môre, 20 Augustus in Vrede. Die veiling skop 11am af. Maak seker jy mis di ...Read more

'n Paar nuwe lotte op VS Groeiersgroep Veiling 2022!
19-08-2022
'n Paar nuwe lotte op VS Groeiersgroep Veiling 2022!
Live vanaf www.vsgroeiersveilings.co.za.
Veiling begin 11uur op 20 Augustus 2022.
# ...Read more

Basiese Ram bespreking met Wimpy Russow tydens die Jacaranda Ile de France Veiling
19-08-2022
Basiese Ram bespreking met Wimpy Russow tydens die Jacaranda Ile de France Veiling

Land Cruiser, Nissans, Fortuna en 'n nuwe Mahindra bakkie op VS Groeiersgreop Veiling 2022
19-08-2022
Land Cruiser, Nissans, Fortuna en 'n nuwe Mahindra bakkie op VS Groeiersgroep Veiling 2022!
Registreer nou op https://vsgroeiersveilings.co ...Read more