×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Hurwitz Boran Summer 12 October 2021
06-10-2021
Die Hurwitz broers stap al n lank pad met die Boran, met ''n fokus op genetiese diversiteit en jare proewe en lesse bied Hurwitz Farming wee ...Read more

Danie van Virbac beklemtoon die voorbereiding van bulle vir teelsesoen - Deel 1
06-10-2021
Bulle kry altyd nie die nodige aandag in die aanloop tot die teelseisoen nie.
Die genetiese bydrae/invloed van bulle, die koste verbonde a ...Read more

OVK hou die 20ste Oktober n "mini" Agri expo in Clocolan.
06-10-2021
Moenie OVK se Agri expo op die 20ste Oktober of hulle Gholfdag op die 21ste Oktober misloop nie. Dit work gehou by OVK se meganisasie en han ...Read more

Wie is Hardi?
06-10-2021
Jano en Abrie gesels oor Hardi. Hoekom maak hulle slegs spuite? #Hardi #FarmSpace #SleepSpuit #TrailedSprayer

Husqvarna - Heinrich se "Charging Station"
06-10-2021
Hoe laai jy Husqvarna batterye in die veld? Heinrich wys ons hoe werk sy "Charging Station". #Husqvarna #FarmSpace #Batteries #BatteryCharge

Badger Ripper met Gas en 2 Tipes Korrel Kunsmis
06-10-2021
Ons kuier by Ernst en vind meer uit oor sy Badger Ripper wat Gas en 2 tipes korrel kunsmis varieerend kan insit. Hoekom het hy Badger gekies ...Read more