Danie van Virbac beklemtoon die voorbereiding van bulle vir teelsesoen - Deel 1
Bulle kry altyd nie die nodige aandag in die aanloop tot die teelseisoen nie.
Die genetiese bydrae/invloed van bulle, die koste verbonde aan die aankoop van kwaliteit bulle en die belangrikheid om reproduksie te optimaliseer, noop ons om seker te maak dat bulle die nodige aandag kry om teelgereed te wees!
In die eerste van 2 videos oor die onderwerp, kyk ons na die belangrikheid van voeding en kondisie van bulle in aanloop tot die teelseisoen, asook wat die bepaling van geslagsgeskiktheid behels en hoe dit van vrugbaarheid verskil.
#Virbac #FarmSpace
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595