×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

WRSA Veiling 9 Oktober 2021 ten bate van die Wildbedryf
01-10-2021
9 Oktober 2021 hou WRSA 'n veiling om die Wildbedryf in Suid-Afrika te stimuleer.
Vir meer inligting: https://rb.gy/ywftxj
012 335 6994 ...Read more

Husqvarna - Autotune op Kettingsae
01-10-2021
Heinrich van Husqvarna plug gou sy laptop by 'n kettingsaag in. Kyk hoe stel hierdie kettingsaag homself, maar hoekom is dit belangrik? #Hus ...Read more

Hilti - Wie is Hilti en watter produkte bied hul jou?
30-09-2021
John van Hilti verduidelik meer oor die maatskappy en wat hulle jou kan bied. Hoekom werk hulle direk met kliente en wat behels die 2 jaar w ...Read more

VS Agri - Ernst praat oor sy jare ervaring met ProGas
30-09-2021
Hoe baie loog Gas? Ernst werk al jare met Gas as 'n stikstof bron. Hoekom werk dit vir hom en waar wen hy? #ProGas #FarmSpace #VSAgri

Barry van Wyk - Hoe hy as boer gegroei het en waarom hy Claas gekies het?
29-09-2021
Barry van Wyk het met feitlik niks begin en is vandag 'n bestendige boer in die Fochville distrik. Ek vind so bietjie uit oor sy sukses.
# ...Read more

Steynrus Distriks Boereunie Toer 2021 - Geborg deur King Price
28-09-2021
Kobus Stapelberg gesels met Louis Koch, die voorsitter van die Steynrus Distrik Boereunie, oor die toer wat hulle onderneem het en hoe hulle ...Read more