OVK hou die 20ste Oktober n "mini" Agri expo in Clocolan.

2021-10-06 10:22 AM
Share this post on:
Moenie OVK se Agri expo op die 20ste Oktober of hulle Gholfdag op die 21ste Oktober misloop nie. Dit work gehou by OVK se meganisasie en handelstak in Clocolaan. Daar gaan demonstrasies en uitstallers wees. Verskeie kenners sal ook reg staan om al jou vra te beantwoord.
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595