×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Boran bul verkoop vir R500 000 by die Boran Nasionale Veiling 2022
16-07-2022
Lot 47 van Marones Boran Stoet verkoop vir R500 000 by die Nationale Boran Veiling.
Baie geluk aan die koper en verkoper.
#NationaleBoranVei ...Read more

Johan Henning het so pas die duurste bul verkoop op die Boran Nasionale Veiling 2022
16-07-2022
Wat is Johan Henning, een van die senior keurders by die veiling, se gevoel oor die Boran Nasionale Veiling 2022. Johan het ook pas een van ...Read more

Deon Stegman van Steggies Borane het die duurste vroulike dier verkoop op die Nasionale Veiling 2022
16-07-2022
Deon Stegman van Steggies Borane het die duurste vroulike dier verkoop. Ek hoor by hom wat sy gevoel is oor die dame en die ras in geheel.
# ...Read more

Gert van Tharina Boerdery vertel ons meer oor hul ervaring van die Fendt Ideal.
15-07-2022
Gert van Tharina Boerdery vertel ons meer hoe hul ervaring van die Fendt Ideal regdeur die seisoen was, hoekom hulle spesifiek op die Fendt ...Read more

Ons gesels met Jan Vosloo en Andre Malherbe van SA Vleismerino oor hulle nationale veiling, 3 Aug
15-07-2022
Vleismerino oor hulle Nasionale Veiling, 3 Aug.
Ons gesels met Jan Vosloo en Andre Malherbe van SAVM / SAMM oor hulle 66ste Nasionale Veilin ...Read more

Ons praat Boran!
15-07-2022
Ons Praat Boran! Die grootste nasionale veiling in Suid-Afrika. Kwaliteit en opgewondheid is op almal se lippe, so ook die President, Christ ...Read more