×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Hier is trekkers, grondverskuiwings masjienerie, spuite en nog meer by die Namaqua Boeredag 2022.
11-07-2022
Ons loop deur al die ysters hier by die Namaqua Boeredag2022 .
#FarmSpace #Vanrhynsdorp #namaquaboeredag2022

Nie net kan jy sien met hoeveel lammers jou ooie dragtig is nie, maar ook of die lammers gesond is.
11-07-2022
Almé van Wyk wys vir ons hoe jy jou skaap skandeer hier by die Namaqua Boeredag 2022.
#FarmSpace #NamaquaBoeredag2022

Hoekom het tannie Tharina 2 Fendt Ideals op een dag gekoop?
11-07-2022
Tannie Tharina Terblanche vertel vir ons hoekom sy nie net 1 nie, maar 2, Fendt Ideals gekoop het en waar hulle in haar boerdery inpas.
#AG ...Read more

Ons is by die Namaqua boeredag op Vanrhynsdorp Jaco vertel ons wat jy hier kan verwag.
11-07-2022
Namaqua Boeredag ... uiteindelik! Ons kuier op Vanrhynsdorp en Jaco vertel ons meer van wat jy kan verwag hier by die Namaqua Boeredag 2022. ...Read more

Ons gesels met VS Agri oor hulle gas oplossing. Wat is Progas? Luister hier vir meer inligting.
11-07-2022
ProGas is een van jou goedkoopste stikstofbronne, luister hier om uit te vind hoekom jy dalk eerder gas moet insit.
Besoek www.vsagri.co.za ...Read more

VS Groeiersgroup Trekker en Implement veiling 20 Aug 2022
11-07-2022
VS Groeiersgroep Trekker en Implement Veiling vind 20 Augustus 2022 plaas. Daar gaan jy tweedehandse toerusting kry wat almal in 'n baie pui ...Read more