×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Ons vat die John Deere X9 vir 'n draai - VS Groeiersgroep Trekker en Implement Veiling 2022
18-07-2022
Ons vat die John Deere X9 stroper vir 'n draai saam met Senwes. Hoe stroop hy? Onthou om jou trekker te lys op www.vsgroeiersveiling.co.za
# ...Read more

John Deere X9 op Bothaville
17-07-2022
Tot dusver het die John Deere X9 stroper die meeste kapasiteit (240ton/uur+) waarin ek al gestroop het. Philip Du Plessis van John Deere ver ...Read more

Simbra Saterdae - Deel 5 - Stoetbul Bestuur
16-07-2022
Simbra Saterdae - Deel 5 - Stoetbul Bestuur
Ons praat met Johan Mouton van Molatek oor hoe jy jou stoetbul vir 'n veilling voorberei.
#Sim ...Read more

Makena van Bosiu Borane gesels Boran Nasionale veiling 2022
16-07-2022
Oom Makena is 'n legende in die Boran boer bedryf. Kom ons hoor wat is sy gevoel van die Boran Nasionale Veiling 2022
#farmspace #BoranNati ...Read more

Naas Jordaan van Turkana Boran Stoet gesels met ons oor die 2022 Boran Veiling.
16-07-2022
Naas verkies die Boran beesras om mee te boer. Kom luister saam hoekom hierdie beesras vir hom in sy boerdery werk.
#farmspace #borannationa ...Read more

Vers verkoop vir R280 000 by Boran National Auction 2022
16-07-2022
Lot 4 van die Hollenbach Boran stoet verkoop vir R280 000 by die Boran Nationale veiling.
#BoranSociety #BoranNationalAuction #FarmSpace