John Deere X9 op Bothaville
Tot dusver het die John Deere X9 stroper die meeste kapasiteit (240ton/uur+) waarin ek al gestroop het. Philip Du Plessis van John Deere verduidelik my hoe dit so stroop.
Onthou om jou toerusting in te skryf op https://vsgroeiersveiling.co.za/ vir die grootste 2de handse toerusting veiling van die jaar.
#JohnDeereX9 #VSGroeiersgroep #Auction #FarmSpace
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595