Ons gesels met Jan Vosloo en Andre Malherbe van SA Vleismerino oor hulle nationale veiling, 3 Aug
Vleismerino oor hulle Nasionale Veiling, 3 Aug.
Ons gesels met Jan Vosloo en Andre Malherbe van SAVM / SAMM oor hulle 66ste Nasionale Veiling wat Woensdag, 3 Augustus 2022, plaasvind.
Die veiling is op Bloemskou-terrein asook digitaal. Aanlyn registrasies: https://www.bkb.co.za/digital-auctions/ (vir enige hulp skakel Chrisna 082 957 8827)
Die katalogus is beskikbaar by www.savleismerino.net en besoek www.bkb.co.za vir die volledige verkoopsvoorwaardes.
Vir enige navrae skakel: Jan Vosloo 082 556 9822 | Wilbur Meyer 082 349 3189
#SAVleisMerino #66NationalAuction #FarmSpace
Mentioned Brands:
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595