FarmSpace - Agricultural Videos
-
Ons Gesels met Andre van Roto Tank. Hulle maak tanks, krippe, silos ens vele meer.
08-07-2022Andre Mare van Roto Tank vertel ons van hulle Tanks, Krippe, Silos, Vervoer Tanks. Vir meer inligting besoek www.rototank.co.za. #kingprice ...Read more -
Sensako Mieliesaad - Kobus Lindeque verduidelik wat kom.
06-07-2022Syngenta bring 'n klomp nuwe mielietegnologie na die mark d.m.v. Sensako. Kobus Lindeque verduidelik waarna jy kan uitsien! #Sensako #Synge ...Read more -
Langspruit Beesdag 2022 - Danie Odendaal oor Reproduksie Siektes
05-07-2022Langspruit Beesdag 2022. Danie Odendaal praat oor Reproduktiewe Siektes by beeste. Dankie aan Jones Masjiene wat hierdie video moontlik gema ...Read more -
NutriBio Semi-Organiese Kunsmis se effek op die uitkraak van Nelmac 2 Macadamias
05-07-2022Wat is die effek van NutriBio se semi-organiese kunsmis op die opbrengs en uitkraak persentasie van Nelmac 2 Macadamias? Lleroy verduidelik ...Read more -
Duurste ooi op die Vrystaat Genetiese Groep Ile de France se 2022 veiling
05-07-2022Duurste ooi op die Vrystaat Genetiese Groep Ile De France se 2022 Veiling. Mark Gietzmann van Hageland Ile de France Pty Ltd vertel hoekom h ...Read more -
Vrystaat Genetiese Groep Ile De France Veiling Live vanaf Frankfort. 2 Julie 2022.
05-07-2022Vrystaat Genetiese Groep Ile De France Veiling Live vanaf Frankfort. 2 Julie 2022. Ile de France Society of SA / Ile de France Genootskap v ...Read more -
Vrystaat Genetiese Groep Ile de France - Oom Bossie
05-07-2022Oom Bossie oor die Vrystaat Genetiese Groep Ile de France Veiling op Frankfort 2 Julie 2022 om 11:00. www.swiftvee.co.za #iledefrance #vleis ...Read more -
Simbra Saterdae - Deel 3 - Produksielek in Praktyk
05-07-2022Simbra Saterdae - Deel 3 - Produksielek in Praktyk Ons praat met Johan Mouton van Molatek oor hoe belangrik hoe belangrik is Produksielek e ...Read more -
VS Groeiersgroep bring die beste trekker en implemente veiling vir 2022.
01-07-2022VS Groeiersgroep hou op 20 Augustus, in Vrede, een van die grootse en beste implemente veilings vir 2022 in samewerking met Charl Viljoen Ag ...Read more -
Vrystaatse Genetiese Ile De France Groep Veiling - 2 Julie 2022
01-07-2022Henning van Tonder vertel ons wat hulle alles op die Vrystaatse Genetiese Ile De France Groep Veiling op 2 Julie 2022 het. Kontak Henning b ...Read more -
Ons gesels met Frankie en hy vertel ons hoekom Ile De France en waar hulle sterkpunte is.
01-07-2022Ons is by die Vrystaatse Genetiese Ile De France Groep Veiling 2022. Ons gesels met Frankie en hy vertel ons hoekom Ile De France en waar h ...Read more -
Grassfields Beef & Africa Droughtmaster Recap & Results
01-07-2022Grassfields Beef & Africa Droughtmaster Auction Sale Results: 13 Droughtmaster bulls @ R95,385 ave. HP 160,000 for lot 4A. Buyer: Johan van ...Read more