FarmSpace - Agricultural Videos
-
Hier is trekkers, grondverskuiwings masjienerie, spuite en nog meer by die Namaqua Boeredag 2022.
11-07-2022Ons loop deur al die ysters hier by die Namaqua Boeredag2022 . #FarmSpace #Vanrhynsdorp #namaquaboeredag2022 -
Nie net kan jy sien met hoeveel lammers jou ooie dragtig is nie, maar ook of die lammers gesond is.
11-07-2022Almé van Wyk wys vir ons hoe jy jou skaap skandeer hier by die Namaqua Boeredag 2022. #FarmSpace #NamaquaBoeredag2022 -
Hoekom het tannie Tharina 2 Fendt Ideals op een dag gekoop?
11-07-2022Tannie Tharina Terblanche vertel vir ons hoekom sy nie net 1 nie, maar 2, Fendt Ideals gekoop het en waar hulle in haar boerdery inpas. #AG ...Read more -
Ons is by die Namaqua boeredag op Vanrhynsdorp Jaco vertel ons wat jy hier kan verwag.
11-07-2022Namaqua Boeredag ... uiteindelik! Ons kuier op Vanrhynsdorp en Jaco vertel ons meer van wat jy kan verwag hier by die Namaqua Boeredag 2022. ...Read more -
Ons gesels met VS Agri oor hulle gas oplossing. Wat is Progas? Luister hier vir meer inligting.
11-07-2022ProGas is een van jou goedkoopste stikstofbronne, luister hier om uit te vind hoekom jy dalk eerder gas moet insit. Besoek www.vsagri.co.za ...Read more -
VS Groeiersgroup Trekker en Implement veiling 20 Aug 2022
11-07-2022VS Groeiersgroep Trekker en Implement Veiling vind 20 Augustus 2022 plaas. Daar gaan jy tweedehandse toerusting kry wat almal in 'n baie pui ...Read more -
VAL Boeredag 2022 - Kry jou mielies reg met Eatzy tot by die eindverbruiker.
08-07-2022Corlis Hartman van Eatzy het innovasie na die volgende vlak gevat! Van meel, reis, pasta, boontjies... alles direk van die fabriek af. En jy ...Read more -
Agricol - Dekgewaase op pekanneute Video 1 van 3. Hoe bestuur jy dekgewasse onder pekan bome?
08-07-2022Hoe bestuur jy dekgewasse onder pekanneute? Is dit die moeite werd? Dawie du Plessis van Agricol vertel ons meer in die eerste video van 3 o ...Read more -
VAL Boeredag 2022 - Het jy al Osprey se vee hanteringstoerusting gesien?
08-07-2022Jaco Burger van Osprey vertel ons meer oor wat hulle doen, die vee hanteringstoerusting wat hulle het en ons kyk veral na hulle 'hokkies ste ...Read more -
Louwtjie Steyn vertel ons hoekom hy oesversekering by King Price uitneem het.
08-07-2022Louwtjie Steyn vertel ons hoe King Price hom bygestaan het toe sy mielies hard deur die hael geslaan is. King Price Insurance het verskeie l ...Read more -
VAL Boeredag 2022 - Het jy al gesien hoe Joined Specialised Farming se hoë spoed disse loop?
08-07-2022Ons het 'n draai gaan maak by Bjorn van Joined Specialised Farming en praat oor hoë spoed disse en hulle ander produkte. Hy verduidelik mee ...Read more -
Simbra Saterdae - Deel 4 - Die Uitgroei van Bulle
08-07-2022Simbra Saterdae - Deel 4 - Die Uitgroei van Bulle Ons praat met Johan Mouton van Molatek oor hoe iemand sy bul kan uitgroei en hoekom dit s ...Read more