VS Groeiersgroep bring die beste trekker en implemente veiling vir 2022.

2022-07-01 08:59 PM
Share this post on:
VS Groeiersgroep hou op 20 Augustus, in Vrede, een van die grootse en beste implemente veilings vir 2022 in samewerking met Charl Viljoen Agri. Jy kan ook jou implement op die veiling inskryf, maar onthou dat daar slegs plek vir 100 lotte beskikbaar is. Die verkoperskommissie is 3.5% en die afslaer is NUco. #VSGroeiersgroep #CharlViljoenAgri #NUco #FarmSpace
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595