FarmSpace - Agricultural Videos
-
Vivo Boere Bemarkingsdag 13 Oktober 2022
04-10-2022Vivo Boere Bemarkingsdag 13 Oktober 2022. Losgoedere, alles van trekkers tot aartappeltoerusting. Casmar Landbou in samewerking met Diewinke ...Read more -
Die Krip Landboufees 2022 Recap
04-10-2022Die Krip Landboufees 2022. Baie dankie vir almal se ondersteuning! Dit was 'n behoorlike makietie. Ons sien julle volgende jaar! #DieKrip #f ...Read more -
Badger Presisie Kunsmis Toediener saam met Janes Barnard
03-10-2022Janes Barnard kom nou al 'n geruime tyd saam met Badger Agriculture. Hy vertel hoe hulle presisie massa kunsmistoediener vir hom werk. https ...Read more -
Ons gesels met Simeon oor die pragtige dames wat op die Summer Sale, 11 Oktober, gaan wees
03-10-2022Ons gesels met Simeon Hurwitz oor die pragtige dames wat op die Hurwitz Farming Summer Sale, 11 Oktober 2022, gaan wees. Daar val natuurlik ...Read more -
Steyn Steenekamp gesels oor die opkomende Hatari veiling en hoe 4 broers besluit het om saam te werk
02-10-2022Hatari & Rooihek hou saam veiling die 14de Oktober - Steyn Steenekamp vertel ons hoe 4 Broers besluit het om die ding saam aan te pak en waa ...Read more -
Die Boran in kruisteling, die voerkraal en bulle vir kommersiële boer
02-10-2022Met die Hurwitz Summer sale om die draai gesels ek met Simeon oor die Boran in voerkraal, die genetiese voordele wat die Boran in kruistelin ...Read more -
Seko Samurai 7 voermenger op Nampo Alfa 2022
01-10-2022Eet jou diere net sekere gedeeltes van die voer? Dis dalk jou voermenger. Vind uit by NAMPO ALFA 2022 hoe die Seko Samurai 7 voer meng, saam ...Read more -
Magi-Clamp by Nampo Alfa 2022.
01-10-2022Dis hoe jy 'n maklike draadklamp maak. Oom Neels van Magi-Clamp wys ons op NAMPO ALFA 2022. https://magi-clamp.co.za/ https://nampoalfa.co.z ...Read more -
Rocmaster beeste by Nampo Alfa 2022.
30-09-2022Wat is 'n Rocmaster? Mornay Verster van Le Roc Brangus verduidelik ons op NAMPO ALFA 2022 hoe hy dié bees ontwikkel het. https://www.leroc ...Read more -
Ile de France SA by Nampo Alfa 2022.
30-09-2022Ile de France Society of SA/Ile de France Genootskap van SA by NAMPO ALFA 2022. Ons hoor by Kimberley hoekom hulle met hierdie ras boer. ht ...Read more -
Afriq Water is op Nampo Alfa 2022
30-09-2022Kry jou druplyne, plastiek goukoppel pype met klapspuite, ens. by Afriq Water op NAMPO ALFA 2022. https://www.afriqwater.co.za/ https://namp ...Read more -
Ystervark Staalwerke & Sleepwaens by Nampo Alfa 2022.
30-09-2022Al gesien wat sterk is? Ystervark Staalwerke & Sleepwaens op NAMPO ALFA 2022. www.ystervarkstaal.co.za https://nampoalfa.co.za/ #Ystervark # ...Read more