FarmSpace - Agricultural Videos
-
Die 19de Ile de France veiling van Oostelike Klub - Ernest Woest Gatsak Ile de France
17-09-2022Ons kuier by die 19de Ile de France veiling van Oostelike Klub. Ernest Woest Gatsak Ile de France gesels met ons. #iledefrance #ClubAuction ...Read more -
Is jy reg vir die Oostelike Ile de France veiling?
17-09-2022Frank Penn van FJP Ile de France Stoet gesels met ons kort voor die Oostelike Ile de France veiling. Jy kan aanlyn bie op BKB platform. #ile ...Read more -
Oostelike Klub se 19de Ile de France veiling regstreeks vanaf Standerton
17-09-2022Oostelike Klub se 19de Ile de France veiling regstreeks vanaf Standerton. #IleDeFrance #FarmSpace #OnsPraatBoer -
Kyk dié petrol spuit van Husqvarna!
16-09-2022Bekommerd oor bek- en klouseer ontsmetting? Dewald wys vir ons Husqvarna se petrol spuit. Spuit enige ding papnat! https://www.husqvarna.co ...Read more -
Wen 'n "ride-on" Husqvarna grassnyer!
16-09-2022Koop 'n "high horsepower" Massey Ferguson by OVK en staan 'n kans om een van tien "ride-on" Husqvarna grassnyers te wen. Dewald vertel ons h ...Read more -
Hier is tot speelgoed vir die grootmense op Nampo Kaap 2022
16-09-2022Guns and Bows op NAMPO KAAP / CAPE 2022 https://www.gunsbows.co.za/ #gunsandbows #NampoKaap2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer -
Trots Suid-Afrikaanse geweer vervaardigers op Nampo Kaap 2022
16-09-2022Musgrave Rifles op NAMPO KAAP / CAPE 2022. Jano gesels met Frik du Plooy. https://www.musgraverifles.co.za/ #MusgraveRifles #NampoKaap2022 ...Read more -
Herwinning van hout speel 'n belangriker rol as wat ons dink - Nampo Kaap 2022
16-09-2022Wie is Africa Biomass Company op NAMPO KAAP / CAPE 2022. https://abc.co.za/ #AfricaBiomassComany #NampoKaap2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer -
Spuite uit Spanje op Nampo Kaap 2022
16-09-2022Van waar af kom die Mañez Lozano twister spuit. Jano gesels met Jean Nel. https://www.landini.it/za/ #MañezLozano #LandmegLandini #NampoK ...Read more -
JCB het 'n nuwe agent in die Wes Kaap - Nampo Kaap 2022
16-09-2022Van Breda Agri is nou die nuwe JCB handelaar in die Wes Kaap- NAMPO KAAP / CAPE 2022 https://vanbredaagri.co.za/ #VanBredaAgri #JCB #BellEq ...Read more -
Ryan Clarke vertel ons van Massey Ferguson se middelslag trekkers op Nampo Kaap 2022
16-09-2022Hoe lyk Massey Ferguson se middelslag trekkers op NAMPO KAAP / CAPE 2022 https://www.masseyferguson.com/en_za #MasseyFerguson #NampoKaap202 ...Read more -
Riaan Sutherland, die nuwe man by Atlantic Fertilisers, vertel ons wie hy is op Nampo Kaap 2022
16-09-2022Ek loop 'n nuwe man van Atlantic Fertilisers raak op NAMPO KAAP / CAPE 2022. Jano gesels met Riaan. Hy diens nou die Robertson, Klein Karoo ...Read more