Die Boran in kruisteling, die voerkraal en bulle vir kommersiële boer
Met die Hurwitz Summer sale om die draai gesels ek met Simeon oor die Boran in voerkraal, die genetiese voordele wat die Boran in kruisteling voorhou as gevolg van die genetiese afstand tussen die Boran en enige ander ras in Suid-Afrika. Die rede hoekom jy as kommersiele boer met n geruste hart 'n Boran bul by die summer sale kan koop.
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595