FarmSpace - Agricultural Videos
-
Ons vat die John Deere X9 vir 'n draai - VS Groeiersgroep Trekker en Implement Veiling 2022
18-07-2022Ons vat die John Deere X9 stroper vir 'n draai saam met Senwes. Hoe stroop hy? Onthou om jou trekker te lys op www.vsgroeiersveiling.co.za # ...Read more -
John Deere X9 op Bothaville
17-07-2022Tot dusver het die John Deere X9 stroper die meeste kapasiteit (240ton/uur+) waarin ek al gestroop het. Philip Du Plessis van John Deere ver ...Read more -
Simbra Saterdae - Deel 5 - Stoetbul Bestuur
16-07-2022Simbra Saterdae - Deel 5 - Stoetbul Bestuur Ons praat met Johan Mouton van Molatek oor hoe jy jou stoetbul vir 'n veilling voorberei. #Sim ...Read more -
Makena van Bosiu Borane gesels Boran Nasionale veiling 2022
16-07-2022Oom Makena is 'n legende in die Boran boer bedryf. Kom ons hoor wat is sy gevoel van die Boran Nasionale Veiling 2022 #farmspace #BoranNati ...Read more -
Naas Jordaan van Turkana Boran Stoet gesels met ons oor die 2022 Boran Veiling.
16-07-2022Naas verkies die Boran beesras om mee te boer. Kom luister saam hoekom hierdie beesras vir hom in sy boerdery werk. #farmspace #borannationa ...Read more -
Vers verkoop vir R280 000 by Boran National Auction 2022
16-07-2022Lot 4 van die Hollenbach Boran stoet verkoop vir R280 000 by die Boran Nationale veiling. #BoranSociety #BoranNationalAuction #FarmSpace -
Boran bul verkoop vir R500 000 by die Boran Nasionale Veiling 2022
16-07-2022Lot 47 van Marones Boran Stoet verkoop vir R500 000 by die Nationale Boran Veiling. Baie geluk aan die koper en verkoper. #NationaleBoranVei ...Read more -
Johan Henning het so pas die duurste bul verkoop op die Boran Nasionale Veiling 2022
16-07-2022Wat is Johan Henning, een van die senior keurders by die veiling, se gevoel oor die Boran Nasionale Veiling 2022. Johan het ook pas een van ...Read more -
Deon Stegman van Steggies Borane het die duurste vroulike dier verkoop op die Nasionale Veiling 2022
16-07-2022Deon Stegman van Steggies Borane het die duurste vroulike dier verkoop. Ek hoor by hom wat sy gevoel is oor die dame en die ras in geheel. # ...Read more -
Gert van Tharina Boerdery vertel ons meer oor hul ervaring van die Fendt Ideal.
15-07-2022Gert van Tharina Boerdery vertel ons meer hoe hul ervaring van die Fendt Ideal regdeur die seisoen was, hoekom hulle spesifiek op die Fendt ...Read more -
Ons gesels met Jan Vosloo en Andre Malherbe van SA Vleismerino oor hulle nationale veiling, 3 Aug
15-07-2022Vleismerino oor hulle Nasionale Veiling, 3 Aug. Ons gesels met Jan Vosloo en Andre Malherbe van SAVM / SAMM oor hulle 66ste Nasionale Veilin ...Read more -
Ons praat Boran!
15-07-2022Ons Praat Boran! Die grootste nasionale veiling in Suid-Afrika. Kwaliteit en opgewondheid is op almal se lippe, so ook die President, Christ ...Read more