×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Pannar praat mielies - Nampo 2017
12-02-2020
Jannie Blignaut by Pannar Saad is vandag die man waarmee ons gesels oor mielies hier op Nampo Oesdag 2017.#nampo2017 #pannarseed #maize

John Deere - Nampo 2017
12-02-2020
Ons het gaan inloer by die baie groot John Deere stalletjie hier op Nampo 2017 en sommer gekyk na hul baie groot trekker ook. Hier is rerig ...Read more

Dr Martin Ferreira from Morvet discuss animal health at our Voermol Strip Grazing Day 2020
12-02-2020
Druk beweiding behels die abnormale verhoging van veelading gemeet aan die drakrag van die beskikbare weiding.
#virbacZA #stripgrazing

Kom ons gesels oor beet - Nampo 2017
12-02-2020
Soos gewoonlik stop ons by Sakata se stalletjie hier op Nampo oesdag 2017. Hierdie keer gesels ons oor beet. Johan Bestbier en Cornel van Re ...Read more

En ons praat Butternuts - Nampo 2017
12-02-2020
Ons is weer hier by die Sakata stalletjie op Nampo Oesdag 2017. Danie Drotsky vertel ons meer van die butternut kultivars wat hulle het en n ...Read more

Plant Japanese groente - Nampo 2017
12-02-2020
Hier is ietsie oor kool. Die Japanese groente is net so betroubaar soos die ander goed. Eric Bronkhorst van Sakata vertel ons alles.#nampo20 ...Read more