John Deere - Nampo 2017

2020-02-12 01:00 AM
Share this post on:
Ons het gaan inloer by die baie groot John Deere stalletjie hier op Nampo 2017 en sommer gekyk na hul baie groot trekker ook. Hier is rerig 'n baie groot verskeidenheid van trekkers, implemente en ander masjienerie. Hulle het selfs 'n trekker hier wat wys presies hoe 'n ratkas werk!#nampo2017 #johndeere #johndeeretractors #johndeeretechnology
Mentioned Brands:
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595