×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Wuhlf Boom Mulcher - Nampo 2017
13-02-2020
Koert Steenberg van Wuhlf Equipment vat ons deur die boom mulcher wat hulle Nampo Oesdag 2017 toe gebring het.#nampo2017 #wuhlfequipment #bo ...Read more

Waarna om te kyk as jy 'n ripper koop? - Nampo 2017
13-02-2020
Oom Andre Visagie is 'n wyse man met baie kennis en hy vertel ons waarna om te kyk wanneer jy 'n ripper wil koop - Nampo Oesdag 2017#nampo20 ...Read more

Liewe ouers, kyk hoe groot is die ding!
12-02-2020
n Massiewe stuk enjin wat baie krag genereer!! V12 wat hardloop teen 1500 rpm. Definitief indrukwekkend!!#nampo2017 #newway #bigengine #gene ...Read more

Turner Morris - Uiteindelik! - Nampo 2017
12-02-2020
En uiteindelik het ons by die Turner Morris stalletjie uitgekom na 'n lang gesoek op Nampo Oesdag 2017.#nampo 2017 #turnermorris

Kuhn Mergemax 902 in aksie!!
12-02-2020
Hier kan ons die Kuhn Mergemax 902 in aksie sien.#kuhn #rovicleers

Wat op dees aarde is dié?! - Nampo 2017
12-02-2020
Rovic Leers het die nuwe Kuhn Mergemax 902 by Nampo Oesdag 2017 gehad. Die ding lyk baie vreemd. Willie Serfontein vertel ons meer.#nampo201 ...Read more