×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Ons gesels met Elmarie oor wat alles gister gebeur het en waarna almal vandag kan uitsien.
28-04-2022
Regstreeks vanaf Bloemskou:
Ons gesels met Elmarie oor wat alles gister gebeur het en waarna almal vandag kan uitsien.
#Bloemskou #LiveEnte ...Read more

Jano gesels met Brendon en Zeelie oor Massey Ferguson se splinter nuwe 3308 trekker.
28-04-2022
Jano gesels met Brendon en Zeelie oor Massey Ferguson se splinter nuwe 3308 trekker.
Ons doen 'n diesel toets en hulle vertel ons meer van w ...Read more

Jano gesels oor die splinter nuwe Massey Ferguson 3300 trekker.
28-04-2022
Kyk hierdie splinter nuwe Massey Ferguson 3300 trekker!
Jano wys ons meer in diepte hoe dié trekker aanmekaar gesit is en waarna jy moet ky ...Read more

Moeg vir pype wat lek? Loctite 55
26-04-2022
Vandag verander jou lewe. Smyt weg daai "thread tape" waarmee jy so sukkel. Kyk hoe werk Loctite 55 sommer met die hand ingedraai. https://b ...Read more

Ons skop vandag af met die Bloemskou se "Joy for Charity" projek en hoor wat jy die week kan verwag.
26-04-2022
Ons is vandag by die Bloemskou vir die 1ste keer in 'n ruk!
Ons skop af met die "Joy for Charity" waarby die kinderhuis die dag gratis kom g ...Read more

Capital Dormer Auction 2022 regstreeks vanaf Fire and Wine Arena
25-04-2022
Capital Dormer Auction regstreeks vanaf Fire and Wine Arena.
#Farmspace #CapitalDormerAuction2022 #DormerSheep