Ons skop vandag af met die Bloemskou se "Joy for Charity" projek en hoor wat jy die week kan verwag.

2022-04-26 12:00 AM
Share this post on:
Ons is vandag by die Bloemskou vir die 1ste keer in 'n ruk! Ons skop af met die "Joy for Charity" waarby die kinderhuis die dag gratis kom geniet het en gesels met Elmarie oor wat hulle alles vir die res van die week beplan. #BloemSkou #LiveEntertainment #NationalChampionships #FarmSpace
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595