×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Ons het by BloemSkou se bekendstelling gekuier. Wat kan ons na 2 jaar, se wag om te skou, verwag?
18-04-2022
Elmarie van BloemSkou vertel ons, na 2 jaar se wag, wat ons alles by die BloemSkou kan verwag.
Daar was baie uitdagings, maar almal is opgew ...Read more

Wat sê die boere oor die Badger planter?
18-04-2022
As jy dink aan planter koop, kyk hier. Dit is wat die boere te sê gehad het oor die Badger Planter. Hoe werk hy in jou boerdery? #BadgerAg ...Read more

Maak seker jou pekanneut bome is op Molopo Pecans se standaard
18-04-2022
Reel 1 van Pekanneute plant - Plant die regte boom. Lardus wys my hoe hulle prosesse werk en hoe hulle seker maak jy kry die beste bome. htt ...Read more

Stephan Fourie op die VS Agri Groentoer 2022
18-04-2022
Stephan Fourie is nie net presies op sy toerusting nie, maar sy mielies ook op die VS Agri Groentoer 2022.
#VSAgri #Groentoer2022 #Farmspac ...Read more

Ons kuier in Alldays by Hannes en praat oor sy Grimme GL430 aartappel planter.
12-04-2022
Hierdie planter het alles op wat 'n aartappel boer se hart begeer!
Hannes wys ons hoe die Grimme GL 430 werk en verduidelik ook hoe jy hom k ...Read more

Ons gesels met Theo Coetzee oor die Majesto Beefmasters Veiling, 21 April 2022.
12-04-2022
Ons gesels met Theo Coetzee oor die Majesto Beefmasters Veiling wat 21 April 2022 plaasvind.
Ons praat ook oor sy teelbeleid en wat daar vir ...Read more