Ons het by BloemSkou se bekendstelling gekuier. Wat kan ons na 2 jaar, se wag om te skou, verwag?
Elmarie van BloemSkou vertel ons, na 2 jaar se wag, wat ons alles by die BloemSkou kan verwag.
Daar was baie uitdagings, maar almal is opgewonde om weer te kan Skou.
Wees op die uitkyk vir stalletjies, gratis kunstenaar vertonings en vele meer.
Moenie die BloemSkou 2022 misloop nie!
#BloemSkou #NationalChampionShips #LiveEntertainment #FarmSpace
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595