×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Mpumalanga Lewendehawe & Afslaers Landbou Veiling, 22 Feb!
16-02-2023
Die Mpumalanga Lewendehawe & Afslaers Landbou Veiling skop volgende week, 22 Februarie 2023, om 11:00 af.
Moet nie uitmis op 'n wye verskeid ...Read more

Kyk 'n bietjie wat aangaan by Agri Gholf Clocolan.
15-02-2023
Virtueel: bit.ly/3HrvidK
Kyk 'n bietjie wat aangaan by Agri Gholf Clocolan!
Jano Taljaard van De Bos Garage gee bietjie sy mening oor elke p ...Read more

JBH se 9de produksie veiling vind plaas die 23ste Februarie, Rocco vertel ons meer...
15-02-2023
Rocco gesels met Tinus oor die diere, bulle wat gebruik is en die gasverkopers wat die jaar saam verkoop.
Moenie die aanteelveiling misloo ...Read more

Bogballe 4.5 ton Presisie Kunsmisstrooier. Niel verduidelik sy ervaring.
15-02-2023
Bogballe 4.5 ton Presisie Kunsmisstrooier op 'n 3-punt. Niel verduidelik hoekom hy Bogballe in sy pakkie ingesluit het. www.valtrac.co.za
# ...Read more

Die pragtige MB 20 577 is lyn geteël 2459 en word aangebied by die Jabea veiling 18 Februarie
15-02-2023
Die pragtige MB 20 577 is lyn geteël 2459 en word aangebied by die Jabea veiling 18 Februarie. Vroulik, vol in die binne en buite dye.
Aa ...Read more

Kort jou trekker parte? NW Trekkeronderdele kan jou help.
15-02-2023
NoordWes Trekkeronderdele het onlangs hul jaarlikse boeredag gehad. Andre gesels met Munro oor wat hulle als vir jou bied, van Landini en Mc ...Read more