×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Ons maak hierdie jaar weer so. Die King Price Baler Challenge 2023
28-01-2023
Ons maak hierdie jaar weer so. Die King Price Baler Challenge 2023 op 1 Feb 2023. Moet dit nie mis nie! www.balerchallenge.co.za #KingPriceB ...Read more

La Rhone Limousins - Be sure to save the date 26 Augustus 2023
27-01-2023
La Rhone Limousins - Be sure to save the date 26 Augustus 2023, La Rhone Farm, Tulbach
Be sure to mark this date on your calendar

Wat sê Ihan oor hulle Badger planter? En kom daar nog een?
27-01-2023
Wat sê Ihan oor hulle Badger planter? En kom daar nog een? www.badgerag.co.za #BadgerAg #Planter #BadgerPlanter #farmspace #OnsPraatBoer

As julle wonder waarmee Jano Taljaard homself besig hou deesdae.
27-01-2023
Dit is uie oestyd hier op De Bos Garage! Jano vat julle deur die proses wat hulle volg.
#debosgarage #kleinkarooseed #FarmSpace #OnsPraatBoe ...Read more

18 Februarie gaan die pragtige Jabea Boran dames onder die hammer val.
27-01-2023
18 Februarie gaan die pragtige Jabea Borane dames onder die hammer val! Maak seker jy mis nie uit op die fantasiese vrugbare aanbieding nie ...Read more

Balfour Hooidag 2023 - Hier gaan ons!
27-01-2023
Balfour Hooidag word aangebied deur die Balfour Boerevereniging in samewerking met AFGRI. Uitstekende landbou masjienerie en implemente alle ...Read more