×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Ons stel u bekend . . John Rafferty - Alfa Expo 2019
02-03-2020
John Rafferty is 'n ou Vrystater. Hy was nog altyd lief beeste en is die direkteur van die Brangus Cattle Breeders Society. Hy is n baie kun ...Read more

Rovic het 'n misblaser na Nampo 2019 gebring
02-03-2020
Hulle werk al ongeveer agt jaar aan die ontwikkeling van hierdie produk en is trots om te se dat hulle no hul eie sitrus misblaser het #Rovi ...Read more

Bednar Swift Disc op Nampo Oesdag 2018
02-03-2020
Frikkie Hefer van Bednar vat ons deur hul Swift Disc wat hulle hier by Nampo Oesdag 2018 het.#Nampo2018 #BednarFarmMachinery #SwiftDisc

Afrit raksisteem op 'n totliner - Nampo Oesdag 2018
02-03-2020
Kyk 'n bietjie hierdie oulike raksisteem wat jy op 'n Totliner kan sit.#Nampo2018 #Afrit

Jupidex pronk het hul baie groot en indrukwekkende spuitstof - Swartland Show 2019
02-03-2020
Hierdie man weet regtig waarvan hy praat! Hy ken sy produkte! Andre van Jupidex neem ons deur hul spuit wat hulle hier by die Swartland Show ...Read more

Smith Power Equipment het twee spanne hier - Nampo 2019
02-03-2020
Ons het die kans gehad om die spanne van Smith Power en Kubota te ontmoet. Hierdie spanne werk in die Wes en Oos-Kaap #SmithPower #Kubota #N ...Read more