×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Waarom sny boere hier hul graan tot op die grond? - Nampo Kaap 2019
02-03-2020
Jan Hendrik van Claas SA verduidelik vir my hoekom die boere graangewasse tot op die grond sny. #ClaasSA #NampoKaap2019

Jongboer van die Jaar 2019 het Claas gekies. Hoekom is dit?
02-03-2020
Herman Janse van Rensburg, Vrystaatse Jongboer van die Jaar 2019, het Claas implemente en trekkers gekies om mee to boer. Hy gee ons al die ...Read more

Ons oes uiteindelik die kuilvoermielies - Precision Boeredag 2019
02-03-2020
Rossouw van Pannar vertel ons van die;kuilvoermielies wat hulle geplant het en ook die uitdagings waarmee hulle kampe gehad het #Pannar #Pre ...Read more

Myburgh Toerusting op Nampo Oesdag 2018 - Gebore uit behoefte
02-03-2020
Ek gesels met Jannie Myburgh van Myburgh Toerusting. 'n Rekenmeester wat ysters bou. Hy het implemente begin maak omdat hy moeg was vir sukk ...Read more

Gallagher Spesiaal - Nampo 2019
02-03-2020
Gallagher hou 'n lente-skoonmaak verkoping hier op Nampo 2019. Hulle het onder meer wonderlike aanbiedings oor energieleers #Gallagher #Namp ...Read more

Nissan NP200 SPESIALE September 2019
02-03-2020
Benodig u besigheid 'n Nissan NP200 bakkie? Bekostigbaar, betroubaar en nie duur om to onderhou nie. Vanaf R149 900 VAT incl. Michael Troger ...Read more